Welkom by Kwaailight
by
admin
—
last modified
Sep 01, 2010 08:46
maak jouself tuis ...
Hier word daar omgegee (en opgegee!) vir en oor:
- Goeie Afrikaanse musiek
- Musiek in die algemeen
- Afrikaans in die algemeen (maar nie soose puris nie!)
- Die meeste aktiwiteit vind plaas op die BlouBlad - daai's waar ons oor hierdie goete praat
O ... en mense wat hoopvol en realisties-positief is oor Suid Afrika, sal welkom voel hier ... :)
Ek is 'n Franzsen en ons is al laaaaaank hier, maar ons kom van ver af ...
- 'Die Franzsens van Stavanger' deur PJJ Franzsen kan hier afgelaai word. (1.6Mb pdf)
- The translation and adaptation of my father's 'Franzsens van
Stavanger' by Joan Augustyn can be downloaded
here (9Mb pdf)
- Sluit aan by die Franzsens se Geni familieblad - kontak Joan Augustyn (aug at tiscali.co.za) om uitgenooi te word.

